Page 1 of 1

Op soek na beste 87gr vmax pryse

Posted: Wed Aug 21, 2024 6:50 am
by mr rey
Goeie more lede,

Ek doen so bietjie huiswerk om die beste prys te kry op 87gr vmax.

So ver lyk dit of 24/7Hunter se prys die beste is (R809/pakkie).

As daar iemand is wat dalk van n beter prys weet of moontelike special wat oppad is, laat weet Asb.

Ek het ongelukkig die groot winkel se onlangse uitverkoping gemis.

Mooi loop.

Re: Op soek na beste 87gr vmax pryse

Posted: Wed Aug 21, 2024 6:57 am
by Geno
Afhangend van hoeveel pakkies jy soek, is ek bereid om jou 'n mooi deal te maak.
Whatsapp my gerus op 0825354100 dan gesels ons.