Page 1 of 1

Swaar mono koeëls vir jag

Posted: Tue Aug 20, 2024 10:56 am
by tripodmvr

Re: Swaar mono koeëls vir jag

Posted: Tue Aug 20, 2024 2:41 pm
by Wouter Roets
Oom Maruis

As die knaap net vroeer hier aangesluit het sou hy hierdie al lankal geweet het. Hulle weet nie wat ons weet nie!

Groetnis
Wout

Re: Swaar mono koeëls vir jag

Posted: Tue Aug 20, 2024 3:41 pm
by J le Roux
Klink my hy sê eintlik 'n .375 300gr Branes TSX gaan nie goed presteer op 200m nie, maar wel op 50m.

Die toepassing gaan bepaal wat vir jou gaan werk.

Re: Swaar mono koeëls vir jag

Posted: Wed Aug 21, 2024 8:54 am
by Wouter Roets
J le Roux wrote: Tue Aug 20, 2024 3:41 pm Klink my hy sê eintlik 'n .375 300gr Branes TSX gaan nie goed presteer op 200m nie, maar wel op 50m.

Die toepassing gaan bepaal wat vir jou gaan werk.
Johan

Daar maak hy weer n fout. Die groter kalibers maak baie mooi oop op lae inpaksnelhede. Ek het al ver verby daai afstande geskiet met koeels wat pragtig oopmaak.

Groetnis
Wouter