Page 1 of 1
ADG Brass
Posted: Wed Aug 14, 2024 1:14 pm
by Kallie Fernhout
Kan iemand my dalk op die invoerder of agent van ADG brass in Suid-Afrika se spoor sit asb.
Ek is opsoek na 6.5 Saum brass.
Re: ADG Brass
Posted: Wed Aug 14, 2024 3:56 pm
by WihandV
Jy kan met Danie Joubert, Freeborn Arms, praat. 0agt3 326 agt290
Re: ADG Brass
Posted: Wed Aug 14, 2024 5:16 pm
by Kallie Fernhout
Baie dankie waardeer
Re: ADG Brass
Posted: Wed Aug 14, 2024 10:15 pm
by Bern
Kan 3%Tactical ook probeer,ekt myne daar gekry.Bernard Kotze- 072 715 6743
Groete
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Re: ADG Brass
Posted: Fri Aug 16, 2024 9:27 pm
by Alwin
Kyk ook op Multech se webwerf.
www.multech.online
Ek sien hulle het 7mmSAUM. Dalk kan dit afgenek word?
Re: ADG Brass
Posted: Sat Aug 17, 2024 7:33 am
by Kallie Fernhout
Reggekom dankie