Page 1 of 1

7.62x51 doppe.

Posted: Tue Aug 13, 2024 2:51 pm
by Louis Kriel
Ek sit met n vriend se doppe wat vir jare Bisley geskiet het. Die meeste is geskiet, maar daar is seker n 100 ongevuurde doppe waarvan die punte getrek was. As niemand belangstel nie gaan hulle weggegooi word. Posgeld vir die ontvanger. Obviously is almal Berdan primed.
Louis 06031515ses3.

Re: 7.62x51 doppe.

Posted: Tue Aug 13, 2024 6:50 pm
by Fano
Vir jou sms gestuur.