Page 1 of 1

Berger Bullets (30Cal and 6mm)

Posted: Thu Aug 08, 2024 1:47 pm
by pwdejager
Is daar ouens wat miskien van die soek?
  • Berger Varmint High BC FB 6mm 88gr (6 pakkies)
  • Berger BT Target 30cal 168gr (15 pakkies)
Laat weet my asb

Perry de Jager
0835611441

Re: Berger Bullets (30Cal and 6mm)

Posted: Thu Aug 08, 2024 2:22 pm
by JF123
As jy kan laat weet wat die pryse is sal dit help.

Re: Berger Bullets (30Cal and 6mm)

Posted: Thu Aug 08, 2024 2:44 pm
by Giepie
Sorry, wil nie hare kloof nie, maar wil net seker maak oor die 30cal Bergers. Is dit 168gr BT Target? Volgens Berger se website is die 168gr in VLD en Hybrid Target, terwyl die BT Target 175gr is. Soos ek sĂȘ, ek wil net seker maak.

Re: Berger Bullets (30Cal and 6mm)

Posted: Thu Aug 08, 2024 3:21 pm
by pwdejager
  • Berger BT Target 30 Cal 168gr = 14 pakkies van 100 punte uit dieselfde batch lot. Verlaag prys na R1550 per pakkie van 100.
  • Die 88gr Bergers prys R1500 per 100 (350 beskikbaar).
WhatsApp Image 2024-08-08 at 12.47.27_b749216b.jpg
WhatsApp Image 2024-08-08 at 12.47.28_34e012c2.jpg