Paar items te koop
Posted: Thu Aug 08, 2024 1:38 pm
Goeie middag menere,
Ek het die volgende items te koop:
1. Vortex viper PST gen 1 6-24x50 FFP (MOA), warne ringe en disen engineering bubble level R 14 000 (Kom met sy boks)
2. Element Helix 6-24x50 FFP (MOA), arms ringe en bubble level R 11 000 (Kom met sy boks)
3. 243 Win pmp doppe x 156. Once fired, deprimed met universal decapping die en getumble R 1000
Koerier vir die koper se rekening.
Ek sukkel om fotos geplaas te kry so kontak my direk vir verdere navrae 082 842 3963
Groete