Page 1 of 1
Probleemdier jag in die Ooskaap
Posted: Wed Aug 07, 2024 11:06 am
by jaracal
Weet iemand wat is die vereistes tans om op jou eie plaas probleemdiere te jag?
Ek het 'n navraag gekry en sal bly wees as iemand my in die regte rigting kan stuur?
Groete
Heinrich
Re: Probleemdier jag in die Ooskaap
Posted: Wed Aug 07, 2024 11:51 am
by swakop_toe
Jy is veronderstel om 'n PERMIT aansoek in te doen by Dept. omgewingsake wat jou sal toelaat om in die nag te skiet.
Dit is die reël.
Maar ek het 3jaar lang onsuksesvol gepoog om die regte ding te doen (Queenstown), maar nooit so permit ontvang nie.
Dit het my ook nie verhoed om in die nag te skiet nie. Net Jakkals en rooikat natuurlik.
Sent from my Nokia 5.4 using Tapatalk