Minimum lading vir N550 in .270 Win
Posted: Tue Aug 06, 2024 1:02 pm
Hallo almal
Weet enige iemand op watter min lading ek kan begin ladingontwikkeling doen vir die volgende kombinasie:
.270 Win met 22" loop
Vihtavuori N550
Nosler 130gr Ballistic Tip
Volgens GRT lĂȘ daar 'n node tussen 49.2gr en 49.5gr vir 'n MV van rondom 2900 fps.
Ek het gedink om by 45gr te begin en op te werk in 0.3gr inkrimente. Hoe klink dit?