Page 1 of 1

Berger & Hornady punte beskikbaar

Posted: Tue Aug 06, 2024 11:23 am
by vossie1
Middag.
Ek verkoop namens my neef.

Berger VLD Hunting 87gr 6mm (1500) R1400/100

Hornady A Tip Match .416 500gr (400) R1300/25.

Laatweet gerug op die post of PM.

Die punte is in Nelspruit.

Groete
Vossie