Page 1 of 1

Nuwe pak Hornady 165gr Interbond maar het 165gr SST’s i.p.v IB’s..

Posted: Sun Aug 04, 2024 5:40 pm
by Jacques1988
Naand. Ek het in December verlede jaar 2 pakkies 165gr Interbonds by S&O Revonia gekoop. Ek het vandag een pak oop gemaak en tot my verbasing is daar SST’s binne die pak?? Het iemand die al oorgekom? Ek het die tweede pak ook oop gemaak en dieselfde gevind. Die Lot# 2180753.
IMG_3247.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe pak Hornady 165gr Interbond maar het 165gr SST’s i.p.v IB’s..

Posted: Sun Aug 04, 2024 6:41 pm
by Thunderhead
Hi hoe weet jy dis SST en nie Interbonds?

Re: Nuwe pak Hornady 165gr Interbond maar het 165gr SST’s i.p.v IB’s..

Posted: Sun Aug 04, 2024 6:46 pm
by Jacques1988
SST’s het n cannelure maar die Interbonds het nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe pak Hornady 165gr Interbond maar het 165gr SST’s i.p.v IB’s..

Posted: Tue Aug 06, 2024 6:51 pm
by Jacques1988
Naand

Ek het vir Hornady support n epos gestuur en gevra oor die pakkies Interbonds. Hulle gaan die lot nommer check en vas stel wat ek hier het. Hulle het vir my gesê dat hulle fabrieks ammuniesie wat met IB’s gelaai is wel n IB gebruik met n cannellure. Hoewel dit nie gereeld gebeur nie word van die koeels soms verpak vir herlaaiers. Ek het nie geweet dat hulle IB’s maak met die cannelure nie, so ek het darem iets hieruit geleer. Ek sal n finale update gee sodra ek weer terug hoor van Hornady.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk