Page 1 of 1

Woox Kolf

Posted: Sun Aug 04, 2024 12:19 pm
by AJ Botha
Ek het 'n Howa 6.5 PRC 'n die pyplyn en ek kyk na 'n Woox Wild Man kolf vir hom. Het iemand al van die kolwe gesien, hoe lyk en voel hulle? Informasie oor hulle is maar skraps. ImageImage

Sent from my SM-S916B using Tapatalk


Woox Kolf

Posted: Sun Aug 04, 2024 1:00 pm
by Geno
Ek het paar van hul al verkoop en gefit vir kliente. Kwaliteit en afwerking is baie goed en kan jy met 'n geruste hart koop.

Re: Woox Kolf

Posted: Sun Aug 04, 2024 6:10 pm
by pwdejager
Stem met Geno, regte Italiaanse kwaliteit! Jy sal nie spyt wees nie

Re: Woox Kolf

Posted: Sun Aug 04, 2024 6:16 pm
by toxicsox
Hier is myne op my 22-250 Howa.
Hulle lyk fantasties maar jy moet die skroef in die pistol grip maar elke nou en dan vasdraai omrede die geneig is om los te gaan.
Of Loctite vanaf dag 1.

Re: Woox Kolf

Posted: Sun Aug 04, 2024 8:39 pm
by AJ Botha
Dankie manne!

Sent from my SM-S916B using Tapatalk