Page 1 of 1

7mm TCU Doppe

Posted: Sun Aug 04, 2024 10:28 am
by Lapua
Dagsê,

Ek het n pop huis vol van die bogenoemde doppe ondek in my kas. Laat weet as iemand belangstel in hulle. Ek is seker ons sal iets kan uitwerk.

Groete