Te koop: Element Optics 4-16x44
Posted: Thu Aug 01, 2024 5:46 pm
Soos per titel het ek 'n Element Optics 4-16x44 FFP met 'n APR-2D MOA kruishaar.
R8,500.00
Die is een van die lekkerste teleskope wat ek nog gebruik het. Die lens is mooi helder on die kruishaar is fyn op 4x maar nie te dik op 16x vergroting nie. Die tracking is perfek en die klieks is duidelik.
Dit het wel 'n klein skrapie langs die voorste kant soos op die foto