Page 1 of 1

25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Wed Jul 31, 2024 5:55 am
by Frederik
More almal,

Ek het myself in 'n bargain vasgeloop wat ek nie voor kon nee se nie en koop toe 'n nuwe Stainless 25-06 Howa met Hogue stock.

As iemand my in 'n rigting kan wys vir komponente veral doppe verkieslik nie PMP nie.
As julle dlak iets vasloop sal dit waardeer word.

Beoog om meestal 100gr - 120gr koele te gebruik.

Re: 25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Fri Aug 02, 2024 10:10 pm
by Pappabeer
Frederik, ek het n paar pakkies 120gr premium koeels, sowel as, ek dink 100x 120gr SMKs. Daars beslis n vol pak A-frames en n vol pak Nosler Partitions. Hulle is te lank vir my .250 Savage. Stuur vir my n whatsapp boodskap dan stuur ek detail vir jou as ek môre tuis is.

Re: 25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Sat Aug 03, 2024 2:25 pm
by 6.5/284Norma
Het jy matryse?

Re: 25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Sun Aug 04, 2024 3:07 pm
by Frederik
6.5/284Norma wrote: Sat Aug 03, 2024 2:25 pm Het jy matryse?
Nee nog nie.

Re: 25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Sun Aug 04, 2024 3:08 pm
by Frederik
Pappabeer wrote: Fri Aug 02, 2024 10:10 pm Frederik, ek het n paar pakkies 120gr premium koeels, sowel as, ek dink 100x 120gr SMKs. Daars beslis n vol pak A-frames en n vol pak Nosler Partitions. Hulle is te lank vir my .250 Savage. Stuur vir my n whatsapp boodskap dan stuur ek detail vir jou as ek môre tuis is.
Dankie ek stuur whatsapp

Re: 25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Fri Sep 13, 2024 12:43 pm
by 6.5/284Norma
Frederik wrote: Sun Aug 04, 2024 3:07 pm
6.5/284Norma wrote: Sat Aug 03, 2024 2:25 pm Het jy matryse?
Nee nog nie.
Ek het Lee collet dies as jy belangstel.

Re: 25-06 Remington Komponente Gesoek

Posted: Sat Sep 14, 2024 8:29 am
by Frederik
6.5/284Norma wrote: Fri Sep 13, 2024 12:43 pm
Frederik wrote: Sun Aug 04, 2024 3:07 pm
6.5/284Norma wrote: Sat Aug 03, 2024 2:25 pm Het jy matryse?
Nee nog nie.
Ek het Lee collet dies as jy belangstel.
Dankie stuur vit my 'n PM