Page 1 of 1

VERKOOP. Auto Anneal Gen2 Te Koop

Posted: Mon Jul 29, 2024 2:57 pm
by prohunt
Goeiemiddag aan almal,

Ek wil graag opgradeer na 'n induksie masjien so sit die JPW Auto Anneal Gen2 in die mark. Hy is baie min gebruik aangesien ek net my Dasher doppe op hom gedoen het. Alles is nog in 'n goeie werkende toestand. Praat maar met my as iemand belangstel. Prys R 2,900.00 of hoogste aanbod. Koerierkoste uitgesluit. Kontak my asseblief per telefoon, Whatsap, Signal of Telegram op 082agtnul55twee44.

Groete
Johan
Auto Anneal Gen2.jpg