Page 1 of 1
For Sale: Labradar (SOLD PLEASE REMOVE)
Posted: Sun Jul 28, 2024 10:01 am
by Dumbluck
Labradar Bluetooth model
Incl. Bag, Small tripod & RAT
R6500
Langebaan, Bellville or Postnet
Adri
Nul835651319
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Re: For Sale: Labradar
Posted: Fri Aug 02, 2024 11:33 am
by NicoO
Goeie more, is hy nog beskikbaar?
Groete
Nico
Re: For Sale: Labradar
Posted: Fri Aug 02, 2024 11:41 am
by Dumbluck
Hi Nico, ek sit jou 2de op die lys, ek het al iemand wat belangstel.
Ek is Sep terug by die huis dan sal ek dit kan uitsorteer.
My vrou het nou eers genoeg gehad van geweer goed verpak en pos.
Sy moes nou al 2 kolwe en 'n chassis oppak en pos terwyl ek op die see sit, so sy is nie dik van die lag nie

Re: For Sale: Labradar
Posted: Fri Aug 02, 2024 2:05 pm
by NicoO
Regso baie dankie, laat weet as hy nog beskikbaar is wanneer jy terug is! Wees veilig. Groete