Page 1 of 1

tikka 223 te koop

Posted: Sat Jul 27, 2024 6:50 pm
by Raakgeskiet
Tikka T 3 .223 te koop
Nog in 'n baie goeie toestand. Baie akuraat. 1 in 8 twist, lekker vir swaar punte.
Hy skiet ook baie mooi met berger 55 grein punte.
Hy kom saam met die silencer.
Teleskoop is nie ingesluit nie, maar as jy hom wil hĂȘ kan ons gesels.
Ek het hom vir my jongste seun gekoop, maar hy gaan nou 'n 6mm creedmoor kry.
R22000-00
Kontak my op 082-2908889.
IMG-20240726-WA0071.jpg

Re: tikka 223 te koop

Posted: Sat Jul 27, 2024 6:52 pm
by Raakgeskiet
Ek gaan nog foto's plaas

Re: tikka 223 te koop

Posted: Sat Jul 27, 2024 6:54 pm
by Raakgeskiet
Hoop als kom op

Re: tikka 223 te koop

Posted: Sat Jul 27, 2024 6:55 pm
by Raakgeskiet
Praat maar as daar enige vrae is.

Re: tikka 223 te koop

Posted: Sat Jul 27, 2024 7:07 pm
by Arnold
Baie nice!

Hoe lank is die loop?


Re: tikka 223 te koop

Posted: Sat Jul 27, 2024 7:25 pm
by Raakgeskiet
21"

Re: tikka 223 te koop

Posted: Fri Aug 16, 2024 3:32 pm
by Raakgeskiet
VERKOOP