Leica te koop
Posted: Thu Jul 25, 2024 8:06 am
Hallo almal,
Ek verkoop die een om 'n meer taktiese een te kry.
Die is 'n baie lekker, 2nd focal plane, jagteleskoop.
Leica ER 6.5-26x56 LRS met die Ballistic kruisdraad.
Stel in 5mm klieks.
Het een klein merkie maar is 100% verder. Nuut is hulle R35K
My prys R20k.