Page 1 of 1

Foxpro Inferno te koop

Posted: Tue Jul 23, 2024 6:56 pm
by RabieL
Foxpro Inferno te koop. Die roeper is nog nooit gebruik nie, net gekoop uitgehaal en getoets. Hy is te koop vir R 5000-00 en in Bloemfontein gelee. Belangstellendes kan vir Stephan Van Der Walt skakel op 073 929 2205.