Page 1 of 1

Labradar met toebehore - R10k

Posted: Tue Jul 23, 2024 11:01 am
by Gbyleveldt
Hi Manne,

Ek het hierdie een te koop vir R10k met die volgende toebehore:
- Labradar met Sight
- Driepoot
- Sakkie
- RAT trigger
- Hoe kapasiteit herlaaibare battery met clip on holder

In goeie kondisie - sien fotos aangeheg.

Image

Image

Image

Ek is in Benoni en kan op nul agt drie, twee nul sewe, twee sewe nul sewe gekontak word.

Dankie!