Page 1 of 1

Musgrave 300 Win Mag te koop

Posted: Mon Jul 22, 2024 10:02 pm
by Wielie Waps
Ek adverteer namens n vriend
Julle kan vir Kassie direk kontak by 0832641218
Die pakkie bestaan uit:
Musgrave 300 Win Mag k98 aksie - lisensie lees L I W
Silent Hunter silencer
Die set
IMG-20240722-WA0003.jpg
IMG-20240722-WA0006.jpg
IMG-20240722-WA0017.jpg
Kassie kan nog fotos whatsapp
Hy soek R15000 vir die pakkie.

Re: Musgrave 300 Win Mag te koop prys verlaag

Posted: Thu Jul 25, 2024 6:46 pm
by Wielie Waps
Ons het weer na die pryse gekyk en die prys laat sak na
R10 000.

Re: Musgrave 300 Win Mag te koop

Posted: Sat Aug 03, 2024 2:50 pm
by Wielie Waps
Kassie sĂȘ hy sal kyk na enige redelike aanbiedinge.