20g Lanber O/U
Posted: Mon Jul 22, 2024 9:17 am
More meneere.
Ons het die naweek bietjie op Dendron gaan voels jag fisant en tarentaal, was lekker en baie voels. Ek skiet net soos my gat.
My neef het n Lanber 20gauge O/U met chokes en ejectors wat hy wil verkoop omdat hy hom nie gebruik nie. Ek yk daarna om dit te koop vir my vrou en kids, sy het saam gaan jag met my 12G O/U en baie goed gedoen maar as ons gaan duiwe skiet gaan sy swaar kry met so baie skote. Sy het maksimum 60 skote geskiet die naweek en sy het n blou kol op haar arm. Ek glo die 20g sal lekker werk vir die kids ook. Wat se die slim manne.
Hy soek R8000 vir hom en die gun is nog spotless. Hy skiet met Miroku beretta 689 beretta A400 semi en Die nuwe Beretta DT11.
Groete
Vossie