Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024
Posted: Sat Jul 20, 2024 8:22 am
Enige raaiskote wat die Bokke (dis mos maar eintlik hul 2de span) vanmiddag teen die Portugese gaan doen? Ek skat Bokke wen met 15 punte.
Meeste mense reken Bokke sal baie verder wen. Dis egter by verre nie hul sterkste span nie en saamspeel is ook 'n probleem met al die nuwe manne in die span.