Page 1 of 1

Andre007

Posted: Thu Jul 18, 2024 8:19 pm
by sako 30-06
Hallo julle
Het iemand dalk Andre se kontak bedonderhede?
Ek het vir hom n PM gestuur, maar dit lyk nie of hy die boodskap lees nie.
Of ken iemand dalk een van die manne wat by Target Line in Oos-Londen?
Ek wil n wapen koop wat ek graag na hulle toe wil stuur om seker te maak die wapen is in n goeie kondisie.

Re: Andre007

Posted: Thu Jul 18, 2024 8:45 pm
by tripodmvr
Het vir hom gekontak om op Jaracal te loer.

Re: Andre007

Posted: Thu Jul 18, 2024 8:46 pm
by sako 30-06
tripodmvr wrote: Thu Jul 18, 2024 8:45 pm Het vir hom gekontak om op Jaracal te loer.
Baie dankie.

Re: Andre007

Posted: Thu Jul 18, 2024 8:56 pm
by tripodmvr
Kyk na my PM.