Infiray Rico Rl42 te koop VERKOOP
Posted: Thu Jul 18, 2024 7:17 pm
Ek plaas die thermal namens 'n vriend. Dit is die Infiray rico rl42 wat hy verkoop. Hy verkoop hom sonder die rangefinder. R55 000 onderhandelbaar. Kontak Kabous op 083 298 8468 hy is van Rosendal.