Page 1 of 1

.300 PRC Howa

Posted: Tue Jul 16, 2024 4:52 pm
by Tiny Hunter
Hi manne.

Ek oorweeg om dalk een van die dikloop Howa .300 PRC's aan te skaf en hom in n chassis te sit vir lang afstand gonge lui. Is hier n paar ouens wat so roer het? Hoe lyk die algemene terugvoering op akkuraathied. Ek is net bang ek koop dalk n "dud". Verkoopsman het my bang gepraat oor Howa wat nie altyd groepeer nie en nou wik en weeg ek.

Ek hoor graag van julle!

Sent from my CPH2521 using Tapatalk


Re: .300 PRC Howa

Posted: Tue Jul 16, 2024 6:49 pm
by Diesel Dog

Re: .300 PRC Howa

Posted: Wed Jul 17, 2024 8:05 am
by Dawie Malan
'n Howa is bietjie soos 'n warm-gemaakde Datsun Stanza. Uit die fabriek is hy stadig, lelik en common, maar maak 'n paar veranderinge en hy skiet 'n R200 000 se Gunworks in sy m&%r in.

Re: .300 PRC Howa

Posted: Wed Jul 17, 2024 8:35 am
by Capt. Yoda
Dawie Malan wrote: Wed Jul 17, 2024 8:05 am 'n Howa is bietjie soos 'n warm-gemaakde Datsun Stanza. Uit die fabriek is hy stadig, lelik en common, maar maak 'n paar veranderinge en hy skiet 'n R200 000 se Gunworks in sy m&%r in.
Image