Page 1 of 1
Ou Shooting Chrony F1
Posted: Tue Jul 16, 2024 7:41 am
by AJ Botha
Ek dink hy werk, geen afdakkies, sy beste dae is al agter hom. Het hom baie jare terug gekry om PCP se spoed te meet, nog nooit weer gebruik nie. Ek sal hom PostNet.
Groete
Antonie
0605083257

Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Ou Shooting Chrony F1
Posted: Tue Jul 16, 2024 11:18 am
by Werrie
Niks fout met daai een nie as hy werk. Sal net moet afdakkies maak. Ek het een so sal kan fotos neem van afdakkies
Re: Ou Shooting Chrony F1
Posted: Tue Jul 16, 2024 2:12 pm
by Ds J
Die afdakkies is soms nog te koop.
Re: Ou Shooting Chrony F1
Posted: Tue Jul 16, 2024 3:33 pm
by Fano
Kan ek die outjie deps asb as hy nog nie 'n huis gekry het nie?
Re: Ou Shooting Chrony F1
Posted: Tue Jul 16, 2024 4:30 pm
by AJ Botha
Fano wrote:Kan ek die outjie deps asb as hy nog nie 'n huis gekry het nie?
Jy kan hom kry, stuur vir my pos besonderhede! Groete
Sent from my SM-S916B using Tapatalk