Page 1 of 1
Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Mon Jul 15, 2024 7:39 pm
by JohanvB
NaandsĂȘ
Ja die opskrif verwys..
Watse tregter gebruik jy, die rooi Lyman is te groot.
Dankie
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Mon Jul 15, 2024 8:37 pm
by Ockert1992
JohanvB wrote: Mon Jul 15, 2024 7:39 pm
NaandsĂȘ
Ja die opskrif verwys..
Watse tregter gebruik jy, die rooi Lyman is te groot.
Dankie
Ek luister saam, sukkel self met my Lee tregter met 222 en 22 hornet.
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Mon Jul 15, 2024 10:33 pm
by Ds J
Stokou RCBS tregtertjie.
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Tue Jul 16, 2024 7:08 am
by Gideon S
Met selfde probleem het ek op 'n stadium RCBS tregter stelletjie (deurskynend groen) met twee tregters en paar droptubes van verskillende lengtes gekoop. Een van die kort droptubes werk mooi saam met die tregter op .22 cal doppe. Ek sien steeds hierdie tregter stelle op die rakke.
Vir Hornet en .204 het ek eers deurskynende plastiek waarmee jy voorblaaie vir boeke bindwerk doen gedraai en geplak, totdat ek mooi klein tregtertjie by Blaser op forum gekoop het in 2017.
Groete, Gideon Scheepers (Bfn)
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Tue Jul 16, 2024 7:39 am
by Gian_dP
Ek het .17-.20 Redding extension gebruik. Jy moet hom vashou, maar mors niks. Kan seker groter boor om op dop te sit.
https://www.multech.online/products/red ... e-17-20cal
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Tue Jul 16, 2024 7:47 am
by JohanvB
Dankie
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Tue Jul 16, 2024 9:11 am
by Ratel
Die deurskynende Lyman tregter is taper vir 'n veskeidenheid kalibers en werk goed. Ek gebruik egter die Lyman competition power dispenser. Beide die tregter en power dispenser werk goed op my 223 doppe.
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Tue Jul 16, 2024 10:44 am
by LUAN
Kry die stel vir jou
https://www.bartlettguns.co.za/berrys-p ... m-17-50cal
Sent from my SM-A245F using Tapatalk
Re: Watter poeier tregter gebruik jy vir jou 223
Posted: Tue Jul 16, 2024 3:34 pm
by JohanvB
Dankie, net jammer die Site is tans af