Jag in Oos Kaap. Watse papierwerk het ek nodig
Posted: Fri Jul 12, 2024 5:20 pm
Dag manne
Ek gaan volgende naweek in die Oos Kaap net buite PE jag. Kan iemand my dalk sê watter papierwerk ek nodig het. Die proklamasies en reels is vir my bietjie deurmekaar.
Sovêr ek weet is dit net die jag lisensie, maar nou hoor ek ook van 'n brief van die boer af en staats veearts.
Help!