Page 1 of 1

Soek behuising in Malmesbury

Posted: Fri Jul 12, 2024 3:39 pm
by Dolf014
Dag Vriende.

Vriende van my verhuis binnekort na Malmesbury.
Hulle is opsoek na huis om te huur. Twee of drie slaap kamer.

Laat weet my asb as julle van iets weet.

Kontak my op 082 851 7266.

Groete.