Page 1 of 1

Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Thu Jul 11, 2024 6:30 pm
by Lamtjop
Middag manne, ek is opsoek na rangefinder onder R6500.
Dit kan n gebruikte Leica ook wees. Ek soek nie iets wat tot op 2km kan range nie, moet darem n springbok tot so 500m kan range. Nie dat ek so vêr kan skiet nie!
Ek het n Leica 1000R en hy werk mooi, ek soek nog rangefinder vir die seuns. Is die Vortex rangefinders die moeite werd? Ek moes al n Nikon vir min geld verkoop want die was niks werd verder as 200m nie.
Groete Tjops

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Thu Jul 11, 2024 8:27 pm
by Martiens Bekker
Leupold RX1300 werk lekker vir my. Ek het 'n Leica 2400 ook. Die beeld en meet vermoëns is swakker as die Leica, maar werk nogsteeds 100%. 'n Tweedehandse Leica is 'n goeie roep.

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Thu Jul 11, 2024 8:59 pm
by Pappabeer
Tweedehandse Leica sonder twyfel

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Fri Jul 12, 2024 3:03 am
by Capt. Yoda
Tweedehandse Leica 1200 of 1600

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Fri Jul 12, 2024 8:48 am
by Pinkes
Sig Sauer werk die beste agv die scan mode. Maak dat jy maklik bokke optel sonder om die knoppie te druk as jy op hom mik. Het al met die leica 1600 vergelyk.

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Fri Jul 12, 2024 11:22 am
by Lamtjop
Ek kan n Leica 1000R kry vir R7500, maar prys is vlg my te hoog.
Laat weet as iemand n rangefinder te koop het.
Groete

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Fri Jul 12, 2024 11:25 am
by Malan123
Lamtjop, ek gaan nou nou vir jou kyk in my kluis. Ek dink ek het 'n Leica wat ek nie gebruik nie. Ek laat weet jou later

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Fri Jul 12, 2024 11:41 am
by Malan123
Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Sun Jul 14, 2024 6:52 am
by mahomedy13
I have a brand new, still sealed Vortex Crossfire 1400 available, for R5000. RFS - managed to get a Diamondback 2000 for a bit more

Sent from my SM-S908E using Tapatalk


Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Sun Jul 14, 2024 4:00 pm
by Ding
Malan123 wrote:Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
Malan laat weet as Lamtjop hom dalk oorsien.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Sun Jul 14, 2024 5:32 pm
by Malan123
Louisdewet wrote: Sun Jul 14, 2024 4:00 pm
Malan123 wrote:Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
Malan laat weet as Lamtjop hom dalk oorsien.


Sent from my iPhone using Tapatalk
verkoop jammer louis

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Sun Jul 14, 2024 6:24 pm
by Ding
Malan123 wrote:
Louisdewet wrote: Sun Jul 14, 2024 4:00 pm
Malan123 wrote:Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
Malan laat weet as Lamtjop hom dalk oorsien.


Sent from my iPhone using Tapatalk
verkoop jammer louis
Dankie. Mooibly


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Goeie rangefinder onder R6500

Posted: Sun Jul 14, 2024 6:26 pm
by Lamtjop
Ek het reggekom by Malan, dankie almal