Gesoek - 416 Taylor Die set
Posted: Thu Jul 11, 2024 10:12 am
Dag manne,
Ek is opsoek na 'n die set vir n 416 Taylor. Ek sukkel kwaai om een op te spoor, beide hier en in die USA.
Indien iemand weet van n stel wat in die mark is sal ek dit kwaai waardeer?
PS. Ek weet Jurgens Nezar kan een maak, maar die wagtyd is bietjie van n probleem....