Redding 375 Ruger Dies (VERKOOP)
Posted: Sun Jul 07, 2024 8:38 am
Redding 2-die stel sonder shellholder. Tweedehands gekoop maar nooit self gebruik nie en het intussen die geweer verkoop. Posgeld indien nodig vir die koper se rekening. R600.