Page 1 of 1

Silencers / Dempers te koop

Posted: Thu Jul 04, 2024 4:25 pm
by Dirkvh
Albei is aluminum, refleks dempers met M18 draad vir enige 6mm kaliber.

Standard Oryx met Legionaire cover, verlede jaar by Gerhard oor gekoop.
Rondom 265mm
R1000

Gunwarrior large demper.
Rondom 215mm
VERKOOP

Dirk van Heerden
Bethulie
0815334708 ImageImageImage

Sent from my CPH2579 using Tapatalk





Re: Silencers / Dempers te koop

Posted: Thu Jul 04, 2024 5:26 pm
by Kaalvoetthysie
Stel belang in die gun worrior sal jou privaat kontak


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Silencers / Dempers te koop

Posted: Thu Jul 04, 2024 6:38 pm
by Kaalvoetthysie
Mis gelees dat dit reflex is. Gedink om ‘n adapter te gebruik van die dun loop na duk loop skroef draad, maar ek dink nie die reflex deel gaan oor pas nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Silencers / Dempers te koop

Posted: Sat Jul 06, 2024 3:41 pm
by Dirkvh
Prys verlaag na R1200 elk!

Sent from my CPH2579 using Tapatalk


Re: Silencers / Dempers te koop

Posted: Mon Jul 08, 2024 2:57 pm
by ruaanb
Vir GunWarrior Koop jy net n nuwe insert by hulle.

Re: Silencers / Dempers te koop

Posted: Sat Jul 13, 2024 7:31 pm
by Dirkvh
Oryx met Legionaire cover nou R1000

Sent from my CPH2579 using Tapatalk


Re: Silencers / Dempers te koop

Posted: Fri Jul 19, 2024 4:02 pm
by Dirkvh
Stampie

Sent from my CPH2579 using Tapatalk