Page 1 of 1

RSA 2506 te koop R22500

Posted: Thu Jul 04, 2024 2:13 pm
by Wilanie762
Rsa aksie .2506
baie akkuraat.ingesluit scope ( 6-24x50,Element helix)dies.doppe en punte.reeds gesny vir demper
kontak willie 0724027639
WhatsApp Image 2024-07-03 at 17.34.59_31b4d20d.jpg
ek sal die pakkie opbreek as iemand belangstel

Re: RSA 2506 te koop R22500

Posted: Wed Jul 17, 2024 12:58 pm
by 264 Win Mag
Wat is daai geweer se loop lengte en hoeveel skote het hy al geskiet?