Page 1 of 1

Huskemaw Scopes

Posted: Thu Feb 23, 2012 4:58 pm
by Raven
Wat dink julle manne van die scopes, enige suppliers in SA??
HEt iemand die scopes op hul gewere?
Norton

Re: Huskemaw Scopes

Posted: Thu Feb 23, 2012 5:12 pm
by Danie Lombard .243
Nog nooit van die tiepe scope gehoor nie, baie snaakse naam.

Re: Huskemaw Scopes

Posted: Thu Feb 23, 2012 5:31 pm
by Mac
Raves,

Weetie van agente af nie, maar het al met hulle gepraat. Hulle verkies dat jy jou wapen na hulle toe vat, met ammo, (Onthou hulle het met allerande snaakse yanks te doen) of vir hulle jou ballistc detail te gee. As jy dit nie kan nie, die detail van jou wapen, punt, kruit ens, dan werk hulle die turret detail uit vir jou en bou jou scope. Soos ek verstaan is hulle scopes een v/d genuine goeie scopes, nightforce of Leopold Mk 4 sit iewers in by skedel holte vas, maar moet my nie daarop quote nie.

Een van my kliente het een op sy 7mm gehad, en dit was glad nie 'n probleem om 'n 5 litre kan op 700 met klokslag te tref. Ek was regtig impressed gewees, en die scope self was 'n droom. Ek het besluit as ek oorgaan wat ek my geweer saam met 'n 4X Tasco op, en skaf daar een aan om dan so terug te bring. Ek soek een met 'n seer hart.

Re: Huskemaw Scopes

Posted: Fri Feb 24, 2012 10:07 am
by Raven
Dankie vir die terugvoer Oom Mac.

Danie, jy kan hier loer na hulle, die snaakse ding is hulle s? die scopes is discontinued  ???

http://huskemawoptics.com/index.php?opt ... 9&Itemid=5

Norton

Re: Huskemaw Scopes

Posted: Fri Feb 24, 2012 10:10 am
by Raven
Danie en Oom Mac,

Sover ewk kan uitvind is die orginal 5-20 x 50 Huskemaw vervang met die Blue Diamond.
Nuwe model:

http://huskemawoptics.com/index.php?opt ... &Itemid=23

Norton

Re: Huskemaw Scopes

Posted: Fri Feb 24, 2012 3:31 pm
by jl1904
Ek het ook nog net goeie goed van die scopes raak gelees.

Leupold maak ook custom turrets volgens jou amunisie wat jy skiet, asook Grey Bull wat turrets maak vir die Leupol scopes.

http://www.greybullprecision.com/index.php?option=com_content&view=article&id=5&Itemid=5

Eendag as ek groot is..............

Lekker speelgoed die.

Johan