Page 1 of 1

Beskikbaar: Ruger Hawkeye .243 Win Standard

Posted: Mon Jul 01, 2024 12:20 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse


Ek het tans Ruger M77 Hawkeye Std beskikbaar teen R18900 (indien daar nuwes inkom gaan die pryse ook verseker baie anders lyk) . Gee my gerus n lui indien iemand belangstel. Wil vir my voorkom of ons al hoe minder van die M77's gaan sien aangesien die goedkoper reekse maar deesdae meer inkom. n Groot jammerte maar wat sal n man maak. Almal weet seker ek het n ding vir n Ruger en my beskeie opinie is dat daar nie veel naby hom kom in sy prysklas nie!!

Jagters Groete
082 619 7236
Kobus van den Berg

Re: Beskikbaar: Ruger Hawkeye .243 Win Standard

Posted: Thu Jul 25, 2024 1:27 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse daar is tans weer 2 beskikbaar. Skree gerus!!

Re: Beskikbaar: Ruger Hawkeye .243 Win Standard

Posted: Thu Aug 15, 2024 2:18 pm
by JAGTERSREG-JRM
Net 1 beskikbaar dan is hulle klaar!!!