Page 1 of 1

Boedel Wapens en Ammunisie Updated 2 Jul

Posted: Mon Jul 01, 2024 11:22 am
by Werner Prinsloo
Ek het verskeie boedel wapens en ammunisie wat 'n nuwe huis.
Ek plaas 'n lys van wat beskikbaar is en het foto's daarvan maar dit is te veel om te laai. Indien iemand belangstel in 'n ietem laat my asb weet dan plaas ek foto's op die forum of privaat.
Safarik Guns and Ammo Available.pdf

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 12:00 pm
by Philip J
Werner, jy het n PM ivm die duiksilinder

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 12:26 pm
by GreyGhostGear
Sal hierdie neem asb. indien nog beskikbaar. PM gestuur.
"Swift Scirocco 150gr x 69"

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 1:08 pm
by 264 Win Mag
Stuur asb. fotos van die Smith & Wesson 41 in 22LR na my

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 1:53 pm
by Capt. Yoda
Man het netjiese skiet goed gehad

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 3:53 pm
by Werner Prinsloo
Baie netjies en mooi opgepas.

Ek het nagelaat om te se die koper van die wapen het eerste keuse op die ammunisie en soos gebruiklik aflewering vir die koper se rekening. As die verkoop van die wapen baie sloer sal ek die komponente apart verkoop.

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 5:10 pm
by Bennie Bester
Middag Werner,
Ek stel belang in item 26, RCBS Rockchucker press.
Stuur fotos asb. 07een285nege077
Groetnis
Bennie Bester

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 5:13 pm
by Bennie Bester
Middag Werner,
Ek stel belang in item 26, RCBS Rockchucker press.
Fotos asb. na 07een285nege077
Groetnis
Bennie Bester

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 7:10 pm
by Willemj
Naand,
As die RCBS Rockchucher Press nie verkoop is nie, sal ek belangstel asseblief. SEL 0824516095.

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Mon Jul 01, 2024 7:47 pm
by Smith223
Dips op die cz windbuks asseblief, ek messege jou

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Tue Jul 02, 2024 10:30 am
by Jacques1988
Goeie môre.
Ek stel belang in item 25 - Rebel wet tumbler. Ek gaan n WA stuur vir n foto van hom asseblief. Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Tue Jul 02, 2024 11:26 am
by Hansieslim
Kontak my asb i.v.m. die 150gr Barnes en 155gr Scenar koeëls
082 804 528TWEE
Groete
Hans

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Tue Jul 02, 2024 1:38 pm
by BennieZ
Goeie dag
Ek sal dalk belongs belangstel, stuur asb fotos en kalibers na my watch app 060 889 3783

Dankie
Bennie Zeelie

Re: Boedel Wapens en Ammunisie

Posted: Tue Jul 02, 2024 3:32 pm
by Werner Prinsloo
Ek het meeste boodskappe probeer antwoord en baie van julle het reeds gekoop, baie dankie daarvoor.

Die 22 het onmiddellik verkoop en ek gaan nie die Kahles apart vir R30k verkoop nie. Daardie prys is in die pakket om dit meer aantreklik te maak.

Die PCP, RCBS combo, 303, Brno 22, AK, hammer, concentricity meter en 'n paar ander het ook verkoop. Ek sal vanaand 'n opgedateerde lys laai.

As daar items is waarin iemand belangstel maar die prys is nie reg nie, praat met my asb.

Re: Boedel Wapens en Ammunisie Updated 2 Jul

Posted: Thu Jul 04, 2024 11:52 am
by Hansieslim
Kontak my asb i.v.m. die 150gr Barnes en 155gr Scenar koeëls
082 804 528TWEE
Groete
Hans

Re: Boedel Wapens en Ammunisie Updated 2 Jul

Posted: Tue Jul 23, 2024 8:58 am
by Raakgeskiet
Hallo
Wat is nog beskikbaar?
Kan ek 'n nommer kry om te bel?
Steve
082-2908889

Re: Boedel Wapens en Ammunisie Updated 2 Jul

Posted: Tue Jul 23, 2024 12:38 pm
by Werner Prinsloo
Die lys met beskikbare items is opgedateer.