GRS Bifrost vir Tikka T3 / T3x
Posted: Sat Jun 29, 2024 4:15 pm
Middag,
Is besig om geld in te samel vir n AR15 en het nie meer die kolf nodig nie.
Baie lekker vir n regter handse skut.
Was op my Tikka CTR.
Kyk Na R8000-00 of naaste aanbod.
Groete
George Sent from my SM-S928B using Tapatalk