Page 1 of 1

Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Fri Jun 28, 2024 8:27 am
by DeVilliers
More almal,

Is daar iemand wat dalk onlangs n lisensie hernu het by Lyttelton DFO in Centurion? Ek soek n lys van die vereiste forms en dokumente asseblief.

Ek het gesoek op die forum, want ek is seker ek het dit al iewer gelees, maar kry dit nou nie nie. Help asseblief.
Die laaste keer met n hernuwing het ek opgedaag met n heel klomp onnodige goed wat hulle nie wou hĂȘ.

Dankie

Re: Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Fri Jun 28, 2024 8:39 am
by Toyrsi
Ek het die lysie.
Hoop dit help.

Re: Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Fri Jun 28, 2024 11:08 am
by DeVilliers
ah, daai lyk bekend. Dankie.
Annexure A sal ek seker moet gaan haal, kon dit nie laat op die website kry.....sug.....

Re: Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Mon Jul 08, 2024 3:53 pm
by DeVilliers
Middag almal,

Iemand het nie dalk annexure A nie? Ek hoef nie my competency te hernu nie want dit is reeds gedoen.
Is annexure A die kluis verklaring of n ander form? ek onthou iets van n ander tipe form met my laaste hernuwing?

Dankie

Re: Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Mon Jul 08, 2024 4:45 pm
by Fano
Kwaliteit is nie te great nie, maar dit is hy daai.

Re: Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Tue Jul 09, 2024 6:48 am
by Toyrsi
Hier is hy.

Re: Lisensie hernuwing dokumente

Posted: Tue Jul 09, 2024 8:48 am
by DeVilliers
Julle is awesome! Dankie