Page 1 of 1

Verkoop

Posted: Wed Jun 26, 2024 3:31 pm
by J.A.N
Ek het bo genoemde teleskoop te vir R4500-00 of naaste kontant aanbod. Ek het hom laasjaar Mei by Zimbi gekoop. Daar is minder as 100 skote geskiet van dat hy gemonteer is. Posgeld is vir koper se rekening. Kontak my per WhatsApp op 079 sewe ses nul 6592 vir verdere vrae.

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Wed Jun 26, 2024 3:47 pm
by J.A.N
Het vergeet om te sĂȘ dat ek die oorspronklike verpakking en faktuur ook het.

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Sun Jun 30, 2024 9:34 pm
by J.A.N
Stampie.Ek kon nie reg kom met lae vergroting nie. Daarom het ek die teleskoop vervang met een wat meer vergroting het.

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Tue Jul 09, 2024 6:46 am
by J.A.N
Stampie. Ek is oop vir redelike aanbiedinge.

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Wed Aug 14, 2024 9:45 am
by J.A.N
Stampie

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Wed Sep 11, 2024 4:25 pm
by J.A.N
Stampie

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Wed Nov 27, 2024 8:36 am
by J.A.N
Stampie. Prys verlaag na R2750-00

Re: Nikko Stirling Octa 1-8x24 BDC

Posted: Sun Jan 26, 2025 11:02 am
by tdb
PM gestuur