Hornady 6.5 140gr ELD-M punte, BAIE
Posted: Wed Jun 26, 2024 8:31 am
Goeie more manne,
Ek het 33 geseelde boksies van hierdie punte beskikbaar teen R1k per boks van 100. Ek is in die Benoni area, maar kan landwyd Pudo indien nodig. Julie kan my kontak op nul agt drie, twee nul sewe, twee sewe nul sewe.