Page 1 of 1

AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Wed Jun 26, 2024 8:06 am
by Gbyleveldt
Goeie more manne.

Ek het hierdie een beskikbaar in baie goeie kondisie vir R20k met die spacers soos in die fotos. Ek is in die Benoni area; hy nogal swaar en ek het nie meer sy oorspronklike boks nie so courier mag dalk ‘n probleem wees. Hy het altyd onder sy “kous” gelewe as hy nie gebruik was nie, soos in die laaste prentjie

Image

Image

Image

Image

Ek kan gekontak word op nul agt drie, twee nul sewe, twee sewe nul sewe

Re: AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Wed Jun 26, 2024 5:36 pm
by Basjan123
Gradeer jy op of maak jy net kas skoon?

Re: AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Wed Jun 26, 2024 7:23 pm
by Gbyleveldt
Ek maak kas skoon. Ek skaal heelwat af op sport skiet; Ek hou maar net ‘n jag geweer of twee. Nog ‘n paar nice deals in die pyplyn vir manne wat groot in sport en langafstand skiet betrokke is

Re: AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Wed Jun 26, 2024 8:37 pm
by Rath1976
Jammerte hierdie deal kom nou wanneer ek reeds reg gekom het. Sal uitkyk vir die ander deals.

Dalk enige rear bags🤷‍♂️😜

Re: AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Wed Jun 26, 2024 9:03 pm
by Gbyleveldt
Rath1976 wrote: Wed Jun 26, 2024 8:37 pm
Dalk enige rear bags🤷‍♂️😜
Yup, Ek het n paar. Stuur maar PM dan kan ek prentjies neem. Daar ‘n Protektor tussen die lot; kan nou nie onthou watter een dit is nie. V8 Atlas bipod ook erens

AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Thu Jun 27, 2024 10:19 am
by Jacques1988
Goeie Môre. Ek sal die AMP vat. Ek stuur nou n WA. Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AMP Annealing MKII te koop R20k

Posted: Thu Jun 27, 2024 12:49 pm
by Gbyleveldt
Dankie Jacques!

Hierdie een is nou verkoop.