Page 1 of 1

Digitale kombuis skaal

Posted: Tue Jun 25, 2024 5:01 pm
by JohanvB
Goeiemiddag

Ek is opsoek na ‘n goeie digitale kombuis skaal, tot maks 10kg kan weeg, groot genoeg oppervlak om bak op te sit om te “TARE”

Dankie

Re: Digitale kombuis skaal

Posted: Tue Jun 25, 2024 5:22 pm
by Rudi Fischer
Ek het so een by takealot gekoop.
Werk soos n bom

Image