Page 1 of 1

SigSauer pistool flits en Triggercam BSP VERKOOP

Posted: Tue Jun 25, 2024 11:22 am
by Henna308
Goeie more almal

Ek het die volgende goed wat ek graag wil verkoop:
SigSauer Foxtrot 1 pistool flits R1000
SigSauer Foxtrot 1.jpeg
Triggercam BSP R3500
c3495231-592c-4fce-84dd-ad1df16d7737.JPG
Albei is nuut nog gesiƫel in hulle bokse.

Stuur vir my 'n whatsapp as jy belangstel by 066 211 9959.

Re: SigSauer pistool flits en Triggercam BSP te koop

Posted: Fri Jun 28, 2024 2:05 pm
by Henna308
Vrydag stampie...

Enige offers dalk?