Page 1 of 1

130 grn Nosler Accubond kal .264 te koop

Posted: Mon Jun 24, 2024 1:40 pm
by afrikanerbloed
Middag almal
Soos bo genoem het ek 117 .264 kaliber Accubonds te koop.
Ek sal graag n R1500 vir hulle wil he.
Ek sal dan ook 19 getrekte koeels verniet saamgee.
Posgeld vir die koper
Dankie
Johan

Re: 130 grn Nosler Accubond kal .264 te koop

Posted: Mon Jun 24, 2024 1:54 pm
by Sako75
Hi Johan.
Ek sal dit graag neem.

Re: 130 grn Nosler Accubond kal .264 te koop

Posted: Mon Jun 24, 2024 3:53 pm
by afrikanerbloed
Sako 75
Baie dankie
Stuur asb n pm dan reel ons om dit by jou te kry.
Dankie
Johan

Re: 130 grn Nosler Accubond kal .264 te koop

Posted: Mon Jun 24, 2024 6:07 pm
by Glocked
As iets gebeur en Sako75 hulle nie neem nie, sal ek hulle neem !

Re: 130 grn Nosler Accubond kal .264 te koop

Posted: Mon Jun 24, 2024 6:48 pm
by afrikanerbloed
Reg so
Dankie Glocked

Re: 130 grn Nosler Accubond kal .264 te koop

Posted: Wed Jun 26, 2024 9:31 pm
by afrikanerbloed
Verkoop
Baie dankie