Page 1 of 1

Jag geleentheid gesoek

Posted: Mon Jun 24, 2024 10:25 am
by Lapua
Dagsê Mnre,

Ek is opsoek na n dagjag of een aand oorslaap jag geleentheid vir my en moontlik ma en die 2 kinders vir komende week Donderdag en Vrydag. Ek wil nie vêr van PTA jag nie. Rustenburgh, Nylstroom ens. is so vêr as wat ek wil ry oor dit net n dag of twee se jag sal kan wees. As enige iemand kan help sal ek dit wardeer.

Dankie

Re: Jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Jun 28, 2024 10:06 am
by Lapua
Niemand wat kan help nie?

Re: Jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Jun 28, 2024 10:19 am
by Geno
Is die nie 'n opsie nie?
viewtopic.php?t=90966

Re: Jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Jun 28, 2024 10:45 am
by Lapua
Hi Geno,
Het klaar met hom gesels. Het gesê ek moet weer oor 3 weke kontak maak dan sal hulle besluit het of nog wild moet afkom by hom.

Soek soek steeds n plekkie vir komende week.

Re: Jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Jun 28, 2024 11:51 am
by tripodmvr
Wat van Dinokeng/ Rust de Winter omgewig. Groblersdal se rigting is daar ook baie jagplase.