Page 1 of 1

Tripod & Rangefinder

Posted: Mon Jun 24, 2024 9:11 am
by CreedBro
Hi Manne

Het die volgende te koop:

1. Leofoto Ranger LS-323C + MH-40 ballhead tripod kit. Hy is uitstekende kondisie en ball head is not nooit gebruik nie. Ek verkoop want ek het n ander een gesponsor gekry.
VERKOOP

2. Bushnell Nitro 1800 rangefinder, uitstekende kondisie. Hierdie model het die volle Applied Ballistics sagteware in gebou wat jou clicks op afstande vir jou uitwerk en wys.
R6500.

Courier kostes vir koper se sak.

Nul 82 vier 55 33 vier 1ImageImage

Sent from my Pixel 8 using Tapatalk



Re: Tripod & Rangefinder

Posted: Tue Jun 25, 2024 10:45 pm
by CreedBro
Tripod verkoop.

Rangefinder nog beskibaar.

Sent from my Pixel 8 using Tapatalk