Page 1 of 1

Topic gesoek

Posted: Sun Jun 23, 2024 7:09 pm
by Bennie Bester
Naand Medelede.
So n week of twee, drie gelede het n lid jagpryse gesoek vir n moontlike konsessie. Ek dink dit was in die Vrystaat. Ek kan om die dood nie die topic vind nie.
Is daar iemand wat dalk kan help.
Ek luister.....
Baie dankie by voorbaat.
Groetnis
Bennie Bester

Re: Topic gesoek

Posted: Sun Jun 23, 2024 7:35 pm
by Fanta300
Was Stan Man se navraag.

viewtopic.php?p=900902#p900902

Re: Topic gesoek

Posted: Sun Jun 23, 2024 10:39 pm
by Bennie Bester
Baie dankie Fanta,
Dit is net hy daardie.
Groetnis
Bennie Bester