Page 1 of 1

Soft case Ammanusie kassies

Posted: Sat Jun 22, 2024 12:05 pm
by Morne Van Der Merwe
Goeie Môre,

Ek die ammanusie te koop, kom met 3 inserts, small(223 etc), meduim(.308, 30-06 )en large (magnum kalibers). Jy kies watse kaliber patrone jy wil vat, nie soos die kompetisie wat 1 grote vir almal. Al 3 inserts stoor binne die kassie.
Die kassies is ook heelwat kleiner. Sterk eva foam, dun laagie foam onder die bodem vir ouens soos ek wat nie van goed hou wat krap. Geen patrone wat rattle en krap opad baan toe of jagveld.

Die kassie is ook bietjie hoër as die wat op mark is vir die manne met ekstra lang TPL’s.
R650 plus posgeld.
Die groen kassies is medium grote net vir reference.
Groete
Morne
0829408443

Re: Soft case Ammanusie kassies

Posted: Sat Jun 22, 2024 12:07 pm
by Morne Van Der Merwe
Nog so paar foto’s

Re: Soft case Ammanusie kassies

Posted: Mon Jun 24, 2024 12:22 pm
by ZKK
Middag Morne, Kan hy 375 H&H vat?

Re: Soft case Ammanusie kassies

Posted: Mon Jun 24, 2024 5:32 pm
by Morne Van Der Merwe
ZKK wrote: Mon Jun 24, 2024 12:22 pm Middag Morne, Kan hy 375 H&H vat?
Goeie Naand,
Ja 375 H&H sal pas.

Groete
Morne